Belangrike kennisgewing: Covid-19 is 'n ernstige siekte. Vir meer informasie, besoek: https://sacoronavirus.co.za/
Somerset West, South Africa

Inspirasie optredes

Jannie se optredes het alles te doen met inspirasie.

Inspirasie beteken in Latyn: ɪnspɪˈreɪʃ(ə)n wat kom van die werkwoord inspirare wat letterlik beteken “om in te blaas”.

Ons hou van die verklaring wat Merriam- Webster woordeboek gee:

“a divine influence or action on a person believed to qualify him or her to receive and communicate sacred revelation”

Dit voel vir ons die Gees blaas in ons die Jesus- lewe van oorvloed (vgl Johannes 10:10) – en Jannie probeer iets daarvan ervaar en deurgee.

TEMAS VIR OPTREDE, OF KURSUS (IN AFRIKAANS OF ENGELS)

(Temas word ook ontwikkel om by jul eiesoortige behoefte aan te sluit en te fasiliteer)

Preke

Leierskap : Harte wat brand

Trotseer die Tsunami’s

Gelukkig om te Floreer

Geestelike leierskap

Vry om te Floreer!

Leef voluit!

Om heeljaar gelukkig en gemotiveer te bly

Effektiewe spanne

HAPPINESS: VIRTUE PRACTICES TO FLOURISH

RESILIENCE & GRIT

MOON TO MARS!

SH!FT HAPPENS

Twenty years from now you will be more disappointed by the things you didn’t do than by the ones you did do. So throw off the bowlines. Sail away from the safe harbour. Catch the trade winds in your sails. Explore. Dream. Discover. (Mark Twain)

Kontak Jannie vir optredes: jannie@inspireguroux.com