Belangrike kennisgewing: Covid-19 is 'n ernstige siekte. Vir meer informasie, besoek: https://sacoronavirus.co.za/
Somerset West, South Africa

KONTAK VIR TOER!

Dit sal wonderlik wees as jy/julle belangstel om saam ons inspirasie-toere te beleef. VUL NET DIE VORM HIER ONDER IN!

Opwindende Toere:

Die goeie nuus is dat daar al hoe meer aksies kom om die Covid-19 pandemie te bekamp. Van die wêreldlande het reeds begin om kwarantyn-reëlings op te skort, en inentings bied nuwe moontlikhede. Dit gee nuwe hoop vir ons toere!!!

Hier is 2 moontlikhede:

a. Oberammergau Passiespele 21-31 Mei 2022

ONS NUWE TOERPROGRAM IS HIER! Oberammergau Passiespele, Venesië en die Mere-distrik van Italië . Vul die toer navraag hier onder in en noem dat jy in die Oberammergau Mei Passiesele belangstel. Ons ander 2 toere was so vinnig uitverkoop, en daar is klaar sitplekke nou bespreek!

b. Israel-Istanbul 12 November 2022 

Goeie nuus vir ISRAEL-PELGRIMS: As jy belangstel om saam te toer na Israel en Istanbul, vul die toer navraag hier onder in en noem Israel-Istanbul. Israel is vir ons dié plek waar ons in Jesus se voetspore gaan loop! (Die toer was vir later vanjaar beplan, maar vanweë die Covid-19 onsekerhede het ons dit sowel as die reeds ingeskrewe besprekings geskuif na 12 November 2022).

Verskaf asb jou kontakinligting (lees hier hoe ons jou inligting beskerm) en navraag hier onder en ons sal so spoedig moontlik na jou terugkom.

Deur ons te kontak, gee jy ons TOESTEMMING om jou IN TE SKRYF vir die Inspirasie Inspire GuROUX Nuusbrief en inspirerende kommunikasie. Jy kan enige tyd hierdie inskrywing kanselleer deur die Unsubscribe/Kanselleer skakel te volg wat onderaan die inspirasie kommunikasie sal wees.

Jannie en Wilma