Be Inspired and Become an Inspiration! Word geïnspireer en Wees 'n Inspirasie!

INSPIRE TO FLOURISH
Hier begin ’n reis van avontuurlike herlewing — nie net om beter te voel nie, maar om voluit te leef. By Inspire GuROUX glo ons dat inspirasie nie net ’n mooi gedagte is nie, maar ’n katalisator vir transformasie.
Wat beteken dit om te floreer?
Om weer te droom
Nie klein nie — maar waar.
Om moontlikhede te sien anderkant beperking.
Om voluit te leef
Om die avonture van jou lewe te omhels en meer te wees as wat jy ooit gedink het jy kan.
Om jou “why” te ontdek
Om die wonder van jou eie storie, jou roeping en jou verhouding met God te beleef.
Want jy KAN EN MAG FLOREER!
Ons inspireer nie net vir ’n oomblik nie — ons inspireer vir ’n lewe.
Inspire GuROUX help mense om anderkant beperking te leef deur inspirasie te kombineer met wysheid, neuropsigologie, teologie en storie.
Hier word inspirasie nie net gevoel nie — dit word geleef.
Inspire GuROUX is ’n beweging van transformerende inspirasie — ’n plek waar mense ontdek hoe om voluit te leef, te floreer en hul God-gegewe identiteit te omhels.
“Inspire GuROUX help mense om te floreer deur inspirasie wat waarheid, wysheid en verwondering in avontuurlike beweging omskep.”
ENGLISH TRANSLATION
Here begins a journey of adventurous renewal — not just to feel better, but to live fully.
At Inspire GuROUX, we believe that inspiration is not merely a beautiful idea, but a catalyst for transformation.
What does it mean to flourish?
To dream again
Not small dreams — but true ones.
To see possibilities beyond limitation.
To live fully
To embrace the adventures of your life and become more than you ever imagined you could be.
To discover your “why”
To experience the wonder of your own story, your calling, and your relationship with God.
Because you CAN and MAY flourish!
We don’t inspire for a moment —
we inspire for a lifetime.
Inspire GuROUX helps people live beyond limitation by blending inspiration with wisdom, neuroscience, theology, and story.
Here, inspiration is not only felt —
it is lived.
Inspire GuROUX is a movement of transformative inspiration —
a place where people discover how to live fully, flourish deeply, and embrace their God‑given identity.
“Inspire GuROUX helps people flourish through inspiration that turns truth, wisdom, and wonder into adventurous movement.”
Read more about us/Lees meer oor wie ons isARTICLES BLOG ARTIKELS
Wees ‘n Handelaar in Hoop!
Vanjaar het ek met Lizelle van RSG gesels oor die kragtige beginsel: jy hoef nie te wag vir 'n politieke leier of die perfekte
Read More3 Maniere om jou PYN te GEBRUIK!
Ons almal ken pyn – fisies, emosioneel of geestelik. Dit is deel van die menslike ervaring en tog doen ons alles in ons vermoë
Read More5 Fases van omval tot OORWINNING
Van Omval tot Oorwinning - Die Kuns om Weer Op te Staan Die lewe het 'n manier om ons almal soms te laat struikel
Read More
WATTER INSPIRASIE HET JY NODIG?
Toere/Tours
Ons bied gereeld oorsese toere aan as inspirasie om God-ervarings te beleef / We regularly offer overseas tours to inspire people with God-moments.
Optredes/Talks
Jannie inspireer gereeld besighede/organisasies/kerke met relevante temas / Jannie inspire businesses/organizations/ churches with relevant themes.
Preke en Praatjies
Hier kan jy van Jannie se preke en praatjies op video sien. Nooi hom om 'n relevante inspirerende preek en praatjie aan te bied!
Boeke
Outeur van verskeie boeke - hier is van die boeke wat nog beskikbaar is. Jannie het onlangs nog oor leierskap geskryf en hou sy blog dop vir nog inspirasie!
Opleiding/Courses
Jannie is professor en bied verskeie kursusse aan / As professor, Jannie facilitate several courses.
Redigeer en Proeflees
Wilma het verskeie boeke en artikels geredigeer, asook samesteller prys gekry. Sy is in aanvraag, so kontak haar.
Inspirational LifeCoach
'n Een tot een ontdekkingsreis om jou of jou span te help om meer te floreer / One-on-one exploration to help you or your team thrive more.

