Important: Live inspired!
Somerset West, South Africa

KONTAK ONS VIR TOERE! / CONTACT US FOR TOURS!

2026 KERSFEES LIGGIES & ALPE HOOGTES/CHRISTMAS LIGHTS AND ALPINE HEIGHTS:

FRANKRYK, SWITSERLAND EN ITALIË/FRANCE, SWITZERLAND AND ITALY

Absoluut Amazing & Waarde vir Geld! Slegs 24 plekke | Laaste toer: uitverkoop in 30 dae | Sedert 1997
✅ Ontvang dadelik per e-pos: • Dag-tot-dag PROGRAM + foto’s, asook • Alles wat INGESLUIT is, en • Volledige PRYS + wat UITGESLUIT is + deposito plan
✅Die toermaatskappy kon slaag om die LANDREëLINGS TEEN R47,500 te kwoteer (op die PDF wat ons stuur is volledige uiteensetting van finale toerprys).
✅Vul jou besonderhede in vir die PDF. Ons stuur niks anders nie.
Sien onder vir korter beskrywing: Parys, Dijon, Lucerne, Glacier Express, Alpe berge, St. Moritz, Verona, Venesië…
✅Toer is nie net ’n luukse nie: dit is wetenskaplik bewys dat dit jou lewe verbeter. Navorsing toon dat reis stres verminder, depressie verlig en kognitiewe funksie verbeter. Reis stimuleer ook kreatiwiteit, verhoog lewensbevrediging en selfs verleng geluk deur nuwe ervarings en sosiale verbindings!
Jannie & Wilma

CHRISTMAS LIGHTS AND ALPINE HEIGHTS: FRANCE, SWITZERLAND AND ITALY

VUL ASB. VORM IN VIR VOLLE DETAIL

2026 KERSFEES-LIGGIES EN ALPE-HOOGTES: FRANKRYK, SWITSERLAND EN ITALIË – Begin ’n reis wat jou siel kan aanraak! Van Parys se glans, Dijon se sprokie-bekoring, Lucerne met die pragtige mere en sneeubedekte Alpe, Glacier Express trein kronkelend tussen asemrowende landskappe en Alpe-berge, St. Moritz waar die rykes uithang, en die bekoorlike Verona waar Romeo en Juliet se bekende balkon is, tot die romantiese kanale van Venesië… dit is Europa op sy mooiste!—ons 2026 toer beloof oomblikke van verwondering, diep verbintenis en asemrowende skoonheid.

11-dag toer!

🌍 Ontvang die volledige toerprogram in PDF (Afr & Eng) – met dag-tot-dag reisskedule en beskrywings van besienswaardighede, sorgvuldig gekose verblyf, vlugbesonderhede, finansiële inligting en alles wat jy nodig het om voor te berei vir hierdie buitengewone avontuur.

💎 Maar hier kom waarde vir geld: Dit is nie net ‘n vakansie nie – dis drie wêreldklas-bestemmings in een naatlose storie! Deur in November te reis, beleef jy die Kersfees-magie teen ‘n fraksie van die prys wat Desember-reisigers betaal, sonder die vermoeiende skares en lang rye. Met ons pakket bespaar jy nie net duisende rande op luukse ervarings soos die Glacier Express nie, maar wen jy ook kosbare tyd om te ontspan en te verken. Dis ontwerp vir die avontuurlustige siel wat weet wat waarde is.

Vul eenvoudig die vorm in… dit wys alreeds jy het hierdie diep begeerte om te toer – en laat die reis begin. (Ons hou jou besonderhede veilig en gebruik dit slegs om vir jou inligting te stuur)

👉 Belangrik: Ons toer vind plaas Europa se huidige intense hittegolf — jy ervaar dus koeler, gemaklike weer, perfekte wandel‑temperature, helder lug en die mooiste winterliggies sonder die somer‑chaos.

2026 CHRISTMAS LIGHTS AND ALPINE HEIGHTS: FRANCE, SWITZERLAND AND ITALY – Embark on a journey that could change your life! From the sparkle of Paris, the fairytale charm of Dijon, the beauty of Lucerne with its lakes and snow-covered Alps, the Glacier Express winding through breathtaking landscapes and Alpine peaks, St. Moritz where the wealthy come to play, and the enchanting Verona, where Romeo and Juliet’s famous balcony is, to the romantic canals of Venice… this is Europe at its finest! – our 2026 tour promises unforgettable moments, deep connections, and soul-stirring beauty.

11-day tour!

🌍 Get the full tour program in PDF – including your day-by-day itinerary and descriptions of sightseeing highlights, handpicked accommodations, flights, financial details, and everything you need to prepare for this extraordinary adventure.

💎 Now this is value for money: It’s not just a holiday—it’s three world-class destinations wrapped into one seamless story! By traveling in November, you experience the Christmas magic at a fraction of the price December travelers pay, without the exhausting crowds and long queues. With our package, you don’t just save thousands of rands on luxury experiences like the Glacier Express—you gain precious time to relax and explore. It’s designed for the adventurous soul who knows what true value looks like.

Complete the form … it already indicates your deep desire to tour – and let the journey begin. (We keep your details safe and only use it to send information)

Hier is ‘n voorsmakie van… en daar is nog bladsye – 11 dae/ Look at this taste of… and there are more pages – 11 days

TOER 2026 TURKYE ASOOK SKEEPVAART ITALIë EN GRIEKSE EILANDE IS UITVERKOOP BINNE EEN MAAND! TOUR 2026 TURKEY PLUS CRUISING ITALY AND THE GREEK ISLANDS SOLD OUT WITHIN ONE MONTH!

TERUG NA HOOFBLAD / BACK TO MAIN PAGE