Sluit aan
As jy die INSPIRASIE-nuusbrief met ‘n inspirerende artikel geskryf deur dr. Jannie, TOERNUUS, en nog meer interessanthede gereeld (ten minste maandeliks) gratis wil ontvang, verskaf asb jou inligting hier onder. Jy mag dit ook gratis verder versprei.
Volgens die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, 4 van 2013 (“POPIA”) moet ook ons inligting en kommunikasie vanaf 1 Julie 2021 voldoen aan die vereistes.
Ons wil jou verseker dat jou dataprivaatheid vir ons ‘n hoë prioriteit is. Ons hou dit privaat asook veilig en deel dit met geen derde party (ander persoon of organisasie) nie. Jou persoonlike informasie sal net gebruik word om vorme van Inspirasie! met jou te kommunikeer (soos die nuusbrief, dagstukkie videos, videos, toere, opkomende kursusse, dankie-brief na bydrae, ens.). Lees HIER meer oor vrywaring asook beskerming van inligting.
Indien jy jou gegewens hier invul, aanvaar ons dat jy toestemming gee dat jou inligting veilig gestoor mag word en kry jy gereeld Inspirasie!-kommunikasie.
Recent Comments