Books/Boeke
Ons het nou self-publikasie begin.
- NET ‘N SEISOEN 365-DAGSTUKKIE BOEK
- DIE 42 WONDERWERK!
SIEN DETAILS OOR BOEKE HIER ONDER – EN VUL DIE VOLGENDE GEGEWENS IN OM DIE INSTRUKSIES VIR BESTELLING EN AFLEWERING PER E-POS TE ONTVANG:
Jannie se nuutste DAGBOEK met 365 Inspirerende Dagstukkies het pas verskyn! Dis ‘n baie beperkte oplaag en elke boek kos R220 in plaas van R300.


DIE 42 WONDERWERK! (302 bladsye) het verskyn! Ons het die prys doelbewus verlaag van R320 na @ R180 per boek omdat ons soveel moontlik mense wil bereik met INSPIRASIE!
Lees Hoofstuk 1 hier.


Die boek is opgedeel in 12 hoofstukke, altesame 302 bladsye (saam met die bibliografie en verwysings agter).
As jy “google”, sal jy verskillende van Jannie se boeke opspoor. (Daar is al meer as 50 titels onder sy naam…) Ongelukkig is verskeie reeds uit druk, maar as jy vir ons ‘n epos stuur, kan ons met die uitgewer(s) onderhandel. Van die uitgewers is besig om sy boeke in e-publikasies om te skakel – ons sal laat weet soos dit verskyn.
Een van die onlangse publikasies is “Wat gelukkige mense weet”.
Nog ene is “Dagstukke vir Mans”.
Kontak gerus: wilma@inspireguroux.com



Recent Comments