Important: Live inspired!
Somerset West, South Africa

Huwelik

Dr. Jannie is ‘n huweliksbevestiger wat optree by huwelike nasionaal sowel as internasionaal (het byvoorbeeld in Kroasië opgetree).

Indien jy hom wil nooi om op te tree en die huwelik te bevestig, kontak hom by jannie@inspireguroux.com

Let wel, vir internasionale optredes moet spesiale reëlings getref word.