Important: Live inspired!
Somerset West, South Africa

Mentor

Jannie gebruik groepsverband, asook 1-tot-1 geleenthede om te mentor.

Hy sal ook by geleentheid 'n proses vir 'n persoon uitwerk wat die persoon self moet beleef, en dan word die persoon "debrief".

Mentorskap is intensioneel en daarom is hy ingestel op wat jou behoefte is en sal jou ook verwys na ander kundiges om 'n volledige diens aan te bied wat jou weer inspirasie sal gee vir jou drome.

Jy kan hom kontak: