Belangrike kennisgewing: Covid-19 is 'n ernstige siekte. Vir meer informasie, besoek: https://sacoronavirus.co.za/
Somerset West, South Africa

Opleiding en Fasilitering

Jannie is lief om mense te inspireer om hulle beste potensiaal uit te leef.

Hy is MBA-lektor vir IBR (Institute for International Business Relations), bied kursusse aan, en fasiliteer mense en organisasies tot nuwe insigte en verbintenisse.

Hy tree nasionaal en internasionaal op.

Oor hom is geskryf:

Jannie is a prolific author with more than 50 book titles to his credit. Specialising in inspiration and motivation, leadership, spirituality, happiness, coaching and mentoring, he is in demand as a motivational speaker and consultant to both public audiences as well as private sector companies. As tour leader, he combines his love of travel and new experiences with facilitating groups of people to cross borders, discover their deepest potential, and connect to their highest purpose. He is a certified facilitator, and is frequently heard on the radio.

He completed an Honours degree in Psychology and his MTh and DTh at the University of Stellenbosch.

Kontak hom gerus indien jy of jou besigheid of organisasie hom wil aanwend, by jannie@inspireguroux.com

TEMAS VIR OPTREDE, OF KURSUS (IN AFRIKAANS OF ENGELS)

(Temas word ook ontwikkel om by jul eiesoortige behoefte aan te sluit en te fasiliteer)

Preke

Leierskap : Harte wat brand

Trotseer die Tsunami’s

Gelukkig om te Floreer

Geestelike leierskap

Vry om te Floreer!

Leef voluit!

Om heeljaar gelukkig en gemotiveer te bly

Effektiewe spanne

HAPPINESS: VIRTUE PRACTICES TO FLOURISH

RESILIENCE & GRIT

MOON TO MARS!

SH!FT HAPPENS

Twenty years from now you will be more disappointed by the things you didn’t do than by the ones you did do. So throw off the bowlines. Sail away from the safe harbour. Catch the trade winds in your sails. Explore. Dream. Discover. (Mark Twain)

Kontak Jannie vir optredes: jannie@inspireguroux.com

Bietjie terugvoer: