Important: Live inspired!
Somerset West, South Africa

Preke

BLITS-INSPIRASIE! is Jannie se baie kort inspirerende gedagtes gebaseer op die lewe en die Skrif.

Kyk dit hier en teken asseblief in of “like” sy YouTube kanaal.

https://www.youtube.com/channel/UC3HI-p_xaku-FznSC9oGZdQ

Hier is van Jannie se PREKE by NG Kerk Gordonsbaai se Youtube kanaal

https://www.youtube.com/channel/UCVc3BSrSchE3RXHQwVhmNWQ

Let op dat hierdie videos tydens ‘n erediens opgeneem is en nie geredigeer is nie . Geniet!

O ja, as jy wil hê Jannie moet by julle kom preek of optree, kontak hom asb. by jannie@inspireguroux.com sodat julle datums kan bespreek met hom.