RAAK BETROKKE
Ons sal dit waardeer as jy op die volgende maniere ‘n ONDERSTEUNER van hierdie beweging en bediening wil word:
A. BID asseblief dat die Here hierdie beweging en bediening sal seën en van krag tot krag sal laat gaan.
B. Ons onderhou self finansieel hierdie blad, internet, video-opnames ens. Dit sal help as jy sou kan belê hierin deur FINANSIëLE ONDERSTEUNING.
As die Here jou lei om by te dra, sal ons dit baie waardeer! Laai asb. die gegewens HIER af.
C. Om die blog en INSPIRASIE relevant te hou, kan jy gereeld IDEES EN ONDERWERPE STUUR waaroor Jannie moontlik kan nadink soos die Gees lei. Kliek HIER om ‘n e-pos te stuur.
D. STUUR asseblief die video’s en die nuusbrief aan jou vriende en familie en VRA HULLE om in te teken of ons Facebook-blad te like en share, en in te teken op ons Youtube-kanaal. Al die skakels is hier onder (klik op woord)
Ons doen dit in biddende afhanklikheid, met die begeerte dat die Here ons sal gebruik om mense te inspireer na ‘n hoër vlak van vreugde, vryheid, vervulling en vrede.
Baie dankie vir jou vriendelike aandag.
Ons waardeer dit!
Recent Comments