Important: Live inspired!
Somerset West, South Africa

RAAK BETROKKE

Ons sal dit waardeer as jy op die volgende maniere ‘n MEDEWERKER wil word:

A. Hierdie blad is afhanklik van FINANSIëLE ONDERSTEUNING vir die onderhoud van hierdie webtuiste en internet om hierdie INSPIRASIE weekliks GRATIS uit te stuur na intekenare.

Die Here het ons in die posisie gestel dat Wilma nou as voltydse redaktrise van hierdie blog en nuusbrief asook vir die laai en logistiek van die Blits-Inspirasie! videos verantwoordelik kan wees. Sy administreer ook die YouTube-kanaal en ander reëlings mbt byvoorbeeld publikasie en bemarking van boeke en dies meer. As die Here jou lei om by te dra, laai asb. die gegewens HIER af.

B. Om die blog en INSPIRASIE relevant te hou, kan jy gereeld IDEES EN ONDERWERPE STUUR waaroor Jannie moontlik kan nadink soos die Gees lei. Kliek HIER om ‘n e-pos te stuur.

C. Ons kry gereeld GEBEDSVERSOEKE – jy kan deel word van ons span gebedsondersteuners. Ons stuur die gebedsversoek (ons hou mense se name anoniem) en jy bid gereeld vir die persoon. Stuur asseblief ‘n E-POS HIER met die woord “BIDDER” in die onderwerplyn. Voeg asb jou eie naam en van binne in die e-pos. Baie dankie!

Ons waardeer dit!