Gelukkige onderwysers… gelukkige kinders!
Ons en die onderwys 4 Januarie 2015
Sondag 4 Januarie 2015
Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux, motiveringspreker en gelukskenner, oor watter rol gelukkige onderwysers speel om gelukkige leerders in jou skool te hê…
(gaan soek by RSG se potgooi hieroor deur my naam en van in te tik by die soekfunksie – so sal jy al die programme sien waar met my gesels is, of soek terug op die datum hier)