Important: Live inspired!
Somerset West, South Africa

3 Maniere om jou PYN te GEBRUIK!

Ons almal ken pyn – fisies, emosioneel of geestelik. Dit is deel van die menslike ervaring en tog doen ons...

5 Fases van omval tot OORWINNING

Van Omval tot Oorwinning – Die Kuns om Weer Op te Staan Die lewe het ‘n manier om ons almal...

ANTI-STUITBAAR – reg vir 2024

Het jy die vermoë verloor om die natuurlike onvoorspelbaarheid van die lewe te hanteer? In sy boek Anti-fragile, skryf Nassim...

Die wonder-werk van goeie kommunikasie!

Ek het onlangs ‘n boek klaar geskryf oor wonderwerke, en hoe meer ek oor kommunikasie gesels, hoe meer dink ek...

Het jy hierdie TWEE BENE?

Dis nou nie bedoel dat jy met 2 bene in Israel met ons saam loop nie – maar as jy...

Kersdag en ‘n Israel Pelgrimsreis

Om mense saam te neem na Israel, en natuurlik self te gaan, bly vir ons ‘n persoonlike roeping. Want elke...

Kurktrekker denke!

Tydens ‘n onlangse gesprek met Johan van Lill (RSG – Ons en die Onderwys), het ek verwys na Kurktrekker denke...

Praat met die KAS!

Dis maklik om, as jy vasgeloop voel, ook moedeloos te raak. In hierdie uitgawe:  1. Inspirasie-briefie 2. Inspirasie-video 3. Blits-Kursus:...

Besig om onsself te BREEK!

“Besef jy ons is van kleins af besig om onsself te probeer breek!” Ek en my broer Danie is besig...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10