Important: Live inspired!
Somerset West, South Africa

DAG EEN IN ICU

“So iets soos hierdie bloedklonte in die longe behoort mos nie iemand so jonk soos ek te tref nie”, sê...

DAG 2 IN ICU

“Hoe maklik of moeilik is dit vir jou om beheer af te gee?” Frederick kyk my ernstig in die oë....

UIT ICU

“Is u reg om te gaan?” Ek is so bly om weer my voete te laat grond raak. Dis Maandagoggend...

GOD VAN NUWE MOONTLIKHEDE

Ek wonder soms watter God mense aanbid. Selfs mense wat normaalweg diep gelowig is, praat dikwels asof alles net van...

VERWAG WONDERWERKE!

Kan ’n mens regtig wonderwerke verwag? Ek glo met my hele hart ons het nog nie genoeg wonderwerke in ons...

LEEF GEïNSPIREERD

Dis al amper einde van die jaar en mense se fut is omtrent uit na die jaar.  Wanneer ’n mens...

ONDERSTEUNINGS-NETWERKE IS BELANGRIK!

Ons almal is óf op pad na ’n groot verandering in ons lewe, óf het so pas deur ’n groot...

Waag dit nou net!

Moet ek, óf moet ek nie? ‘n Mens kan darem maklik huiwer om te doen wat jy weet jy moet...

Spasie vir ‘n WONDER?

’n Swerm kindertjies babbel en beduie opgewonde terwyl hulle wag dat die verkeer by die voetoorgang stop. Uit die taxibus...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10