Important: Live inspired!
Somerset West, South Africa

Nie VREES se slaaf!

Onlangs het ek die begrafnisdiens gelei van ‘n uiters begaafde violis wat onverwags oorlede is. Op die sluimerskerm (“screensaver”) van...

As jou BAGASIE te veel is…

Dis jou droom om in Venesië te wees. Jy wil graag teen skemeraand ’n gondelvaart beleef met die man wat...

“KISS” is nie net soen nie!

Wat my nog altyd fassineer, is dat twee mense ontsettend baie tyd en aandag aan mekaar gee voor hul troue,...

Gelukkige GEWOONTE van GELOOF

In die 2012 New York Times beste verkoper, “The Power of Habit”, verduidelik Charles Duhigg, besigheidsverslaggewer, hoe ons gewoontes vorm...

Pinkster. EN NOU?

Was jy een van die mense wat altyd op skool gou gekies is wanneer daar sommer spontaan voor skool of...

Jy weet nie, TOTDAT…

‘n Jaar gelede was ek besig om tydens Pinkster in Hartenbos te preek, terwyl ons dogter, Wilmarie, gejaag word na...

TYD VIR ’n NUWE TREE?

Daar is verskillende ervarings wat ’n mens laat besef dis tyd vir ’n nuwe tree. Die vraag is hoe om...

Sê nou dit WERK!

As jy besef dis nou die tyd om ‘n skuif te maak in jou lewe of perspektief, hoe weet jy...

Sê nou jy TWYFEL in jouself?

Sê nou jy voel ‘n mislukking – ten spyte van al jou suksesse? Sê nou jy voel nie opgewasse vir...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10