Important: Live inspired!
Somerset West, South Africa

3 Nuwe POSISIES

Hoeveel ure van ons lewe wag ons in rye? Dis Vrydag. Verlede week. ’n Vriend het gesê ek moet reeds...

Nie VREES se slaaf!

Onlangs het ek die begrafnisdiens gelei van ‘n uiters begaafde violis wat onverwags oorlede is. Op die sluimerskerm (“screensaver”) van...

As jou BAGASIE te veel is…

Dis jou droom om in Venesië te wees. Jy wil graag teen skemeraand ’n gondelvaart beleef met die man wat...

Reünie is ‘n fees!

Dit was ontsettend lekker! En dit was nie eens my skoolreünie nie! Vir maande is die “Uppies WhatsApp-groep” saans deel...

Hou vrees vir VERNEDERING jou terug?

My voorkoms… Om by alles uit te kom… Tyd… Aanvaarding… Dis van die antwoorde wat deur die menigte vrouens by...

3 Maniere om IN EKSTASE te leef!

’n Oorweldigende gevoel van groot geluk. Vreugdevolle opwinding.  Poëtiese inspirasie. Om uit jou normale ervaring te beweeg na ’n toestand...

5 Goed om te gryp as dit BRAND!

Verwese staan hy langs die enkele besittings wat hy uit die huis kon red. Die pragtige grasdakhuis is nou net...

Kry só Diamantstatus vir UITSTEL!

“Jy is darem lief om uit te stel!” Só sê Wilma nou die aand vir my toe ek sê ek...

As my MOED opraak?

Hoe lank sal jy aanhou om jou opdrag uit te voer as jy by vyf verskillende geleenthede 39 houe met...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10