As my MOED opraak?
Hoe lank sal jy aanhou om jou opdrag uit te voer as jy by vyf verskillende geleenthede 39 houe met...

Hoe lank sal jy aanhou om jou opdrag uit te voer as jy by vyf verskillende geleenthede 39 houe met...
Het jy geweet die Afrikaanse woord vir “declutter” is “ontklotter”? Dis om al die klotter (Engels: “clutter”) op te ruim. Klotter...
“My seuntjie van 18 maande is gisteraand oorlede na ’n asma-aanval,” sê die jong vrou. Dit voel of ’n harde...
“Môre!” kan beteken ons groet as ons mekaar vandag vir die eerste keer sien. Dit kan ook beteken dat dit...
“P.S: And do not smoke!” So eindig die een besigheidseienaar sy storie. Hy is ’n kettingroker. As deel van M.B.A.-klasgee onlangs,...
Ek wou die opskrif eers maak: “Regtig tevrede met jou lewe?” Is jy ook een van die mense wat kort-kort...
Op ’n manier is dit fassinerend om visse dop te hou. In ons voortuin het ons ’n visdam. Ons het...
Dit was ontsettend lekker! En dit was nie eens my skoolreünie nie! Vir maande is die “Uppies WhatsApp-groep” saans deel...
My voorkoms… Om by alles uit te kom… Tyd… Aanvaarding… Dis van die antwoorde wat deur die menigte vrouens by...