Important: Live inspired!
Somerset West, South Africa

Soek die MOOIE!

“Nee, staan meer links,” beduie ek vir Wilma. Sy beweeg meer links. “Anders gaan ek ook die lugversorger in die...

MISKIEN MôRE?

Onlangs ry ek met ons tuinman verby ‘n groep mense wie by ’n robot wag vir werk. Ek vra vir...

Drie “R”e om jou te VERRYK!

Onthou jy dalk die werklike verhaal van Bethany Hamilton? Sy het in Hawaii grootgeword. Die meeste van ons dink aan...

Is jy bang? WONDERLIK!

As jy nou al vir hoe lank wonder of jy iets moet doen, selfs vir 20 jaar al, is dit...

Nie VREES se slaaf!

Onlangs het ek die begrafnisdiens gelei van ‘n uiters begaafde violis wat onverwags oorlede is. Op die sluimerskerm (“screensaver”) van...

Wat as TUSSEN-IN?

Wat van die tyd tussen seisoene? Ons weet daar is ’n seisoen vir alles. So sê die Bybel, asook ons...

Geestelike leestekens vir DEURBRAKE!

Ons hou daarvan om ‘n deurbraak te beleef! Dikwels is dit in die vorm van ‘n antwoord op ‘n moeilike...

Laat los – én hou vas!

Ek wou die opskrif eers maak: “Regtig tevrede met jou lewe?” Is jy ook een van die mense wat kort-kort...

Positiewe effek van Perspektief

Op ’n manier is dit fassinerend om visse dop te hou. In ons voortuin het ons ’n visdam. Ons het...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10