Dié KODE het alles VERANDER!
Gestel jy kry ‘n kode wat jou héle toekoms verander? Gestel as jy hierdie kode op so ’n plek dra...

Gestel jy kry ‘n kode wat jou héle toekoms verander? Gestel as jy hierdie kode op so ’n plek dra...
Enkele weke terug het Wilma na die dokter gegaan om te laat kyk na ’n plekkie binne haar mond teen...
Het jy ook al die sinkende gevoel beleef dat jou Facebook of e-posse of blog ge-hack is? Of dat daar...
Goeie nuus! Ons almal het ten minste een iets waaroor ons amper permanent opgewonde kan voel. Daardie “iets” is jou...
In een van die skreeusnaakse tonele in die 2004 animasiefliek Shrek 2, vra Donkie aanhoudend vir die groen monster, Shrek,...
Hoeveel keer per dag raak jy aan jou selfoon? Een studie beweer dat die gemiddelde persoon 2 617 keer per...
Hoe lank sal jy aanhou om jou opdrag uit te voer as jy by vyf verskillende geleenthede 39 houe met...
Het jy geweet die Afrikaanse woord vir “declutter” is “ontklotter”? Dis om al die klotter (Engels: “clutter”) op te ruim. Klotter...
“My seuntjie van 18 maande is gisteraand oorlede na ’n asma-aanval,” sê die jong vrou. Dit voel of ’n harde...
© Copyright Dr. Jannie en Wilma le Roux Inspire GuROUX 2016 until current.
All Rights Reserved. Sien ook VRYWARING onder WIE is Dr. Jannie en Wilma le Roux
