TYD VIR ’n NUWE TREE?
Daar is verskillende ervarings wat ’n mens laat besef dis tyd vir ’n nuwe tree. Die vraag is hoe om...
Daar is verskillende ervarings wat ’n mens laat besef dis tyd vir ’n nuwe tree. Die vraag is hoe om...
‘n Jaar gelede was ek besig om tydens Pinkster in Hartenbos te preek, terwyl ons dogter, Wilmarie, gejaag word na...
Was jy een van die mense wat altyd op skool gou gekies is wanneer daar sommer spontaan voor skool of...
In die 2012 New York Times beste verkoper, “The Power of Habit”, verduidelik Charles Duhigg, besigheidsverslaggewer, hoe ons gewoontes vorm...
Wat my nog altyd fassineer, is dat twee mense ontsettend baie tyd en aandag aan mekaar gee voor hul troue,...
Dis jou droom om in Venesië te wees. Jy wil graag teen skemeraand ’n gondelvaart beleef met die man wat...
Hoeveel ure van ons lewe wag ons in rye? Dis Vrydag. Verlede week. ’n Vriend het gesê ek moet reeds...
Wat van die tyd tussen seisoene? Ons weet daar is ’n seisoen vir alles. So sê die Bybel, asook ons...
As jy nou al vir hoe lank wonder of jy iets moet doen, selfs vir 20 jaar al, is dit...
“My seuntjie van 18 maande is gisteraand oorlede na ’n asma-aanval,” sê die jong vrou. Dit voel of ’n harde...