Reünie is ‘n fees!
Dit was ontsettend lekker! En dit was nie eens my skoolreünie nie! Vir maande is die “Uppies WhatsApp-groep” saans deel...
Dit was ontsettend lekker! En dit was nie eens my skoolreünie nie! Vir maande is die “Uppies WhatsApp-groep” saans deel...
Op ’n manier is dit fassinerend om visse dop te hou. In ons voortuin het ons ’n visdam. Ons het...
Ek wou die opskrif eers maak: “Regtig tevrede met jou lewe?” Is jy ook een van die mense wat kort-kort...
“P.S: And do not smoke!” So eindig die een besigheidseienaar sy storie. Hy is ’n kettingroker. As deel van M.B.A.-klasgee onlangs,...
“Môre!” kan beteken ons groet as ons mekaar vandag vir die eerste keer sien. Dit kan ook beteken dat dit...
Het jy geweet die Afrikaanse woord vir “declutter” is “ontklotter”? Dis om al die klotter (Engels: “clutter”) op te ruim. Klotter...
Hoeveel keer per dag raak jy aan jou selfoon? Een studie beweer dat die gemiddelde persoon 2 617 keer per...
Goeie nuus! Ons almal het ten minste een iets waaroor ons amper permanent opgewonde kan voel. Daardie “iets” is jou...
Enkele weke terug het Wilma na die dokter gegaan om te laat kyk na ’n plekkie binne haar mond teen...
“Januarie is al weer verby. Hoe gaan ons energie put vir die res van die jaar wat voorlê?” vra Lizelle...