Important: Live inspired!
Somerset West, South Africa

Posts by Jannie le Roux

MOMENTUM skep MOONTLIKHEID!

MOMENTUM skep MOONTLIKHEID!

Ons het na verlede jaar moes leer dat die lewe eintlik nie waarborge gee nie. Jou beste beplanning kan in...

Wanneer HOOP weer NUUT word!

Wanneer HOOP weer NUUT word!

Mense wonder hoe die lewe sal voortgaan na Covid-19? Dis ook baie onseker. Maar ons het darem ook die sekerheid...

Onseker-SEKER!

Onseker-SEKER!

Almal is al moeg vir moets en moenies. Kom ons gebruik ‘n beeld om vandag se praatjie te verduidelik (verkorte...

TOE TREF HULLE MY…

TOE TREF HULLE MY…

Ek hoor ‘n motorenjin met hoë revolusies aankom. Iemand jaag. Ek is net besig om weg te trek by die...

Ontmenslik? VERMENSLIK!

Ontmenslik? VERMENSLIK!

Bekende én vreemde oë. Hulle kyk vir my. Maskers in plek. Dis stil. Dis begrafnis. Hy het skielik gesterf. ʼn...

Drie “R”e om jou te VERRYK!

Drie “R”e om jou te VERRYK!

Onthou jy dalk die werklike verhaal van Bethany Hamilton? Sy het in Hawaii grootgeword. Die meeste van ons dink aan...

Nie VREES se slaaf!

Nie VREES se slaaf!

Onlangs het ek die begrafnisdiens gelei van ‘n uiters begaafde violis wat onverwags oorlede is. Op die sluimerskerm (“screensaver”) van...

Geestelike leestekens vir DEURBRAKE!

Geestelike leestekens vir DEURBRAKE!

Ons hou daarvan om ‘n deurbraak te beleef! Dikwels is dit in die vorm van ‘n antwoord op ‘n moeilike...

MISKIEN MôRE?

MISKIEN MôRE?

Onlangs ry ek met ons tuinman verby ‘n groep mense wie by ’n robot wag vir werk. Ek vra vir...

Soek die MOOIE!

Soek die MOOIE!

“Nee, staan meer links,” beduie ek vir Wilma. Sy beweeg meer links. “Anders gaan ek ook die lugversorger in die...