Important: Live inspired!
Somerset West, South Africa
“KISS” is nie net soen nie!

“KISS” is nie net soen nie!

Wat my nog altyd fassineer, is dat twee mense ontsettend baie tyd en aandag aan mekaar gee voor hul troue,...

Gelukkige GEWOONTE van GELOOF

Gelukkige GEWOONTE van GELOOF

In die 2012 New York Times beste verkoper, “The Power of Habit”, verduidelik Charles Duhigg, besigheidsverslaggewer, hoe ons gewoontes vorm...

Pinkster. EN NOU?

Pinkster. EN NOU?

Was jy een van die mense wat altyd op skool gou gekies is wanneer daar sommer spontaan voor skool of...

Jy weet nie, TOTDAT…

Jy weet nie, TOTDAT…

‘n Jaar gelede was ek besig om tydens Pinkster in Hartenbos te preek, terwyl ons dogter, Wilmarie, gejaag word na...

Kry só Diamantstatus vir UITSTEL!

Kry só Diamantstatus vir UITSTEL!

“Jy is darem lief om uit te stel!” Só sê Wilma nou die aand vir my toe ek sê ek...

As my MOED opraak?

As my MOED opraak?

Hoe lank sal jy aanhou om jou opdrag uit te voer as jy by vyf verskillende geleenthede 39 houe met...

Staan ek IN MY EIE PAD?

Staan ek IN MY EIE PAD?

Sommige mense moet eers op die rand van uitbranding dans voordat… Ander mense voel so moedeloos oor die suksesse van...

Dié KODE het alles VERANDER!

Dié KODE het alles VERANDER!

Gestel jy kry ‘n kode wat jou héle toekoms verander? Gestel as jy hierdie kode op so ’n plek dra...

Die regte GROOT “K”

Die regte GROOT “K”

Enkele weke terug het Wilma na die dokter gegaan om te laat kyk na ’n plekkie binne haar mond teen...

Moenie dat jou geloof ge-“HACK” word nie!

Moenie dat jou geloof ge-“HACK” word nie!

Het jy ook al die sinkende gevoel beleef dat jou Facebook of e-posse of blog ge-hack is? Of dat daar...