Posts Grid
Short Code : Sorry! There are no posts.

Die wonder-werk van goeie kommunikasie!
Ek het onlangs 'n boek klaar geskryf oor wonderwerke, en hoe meer ek oor kommunikasie gesels, hoe meer dink ek dis 'n wonder dat…
Read MoreHet jy hierdie TWEE BENE?
Dis nou nie bedoel dat jy met 2 bene in Israel met ons saam loop nie - maar as jy wil en kan, kry…
Read MoreKersdag en ‘n Israel Pelgrimsreis
Om mense saam te neem na Israel, en natuurlik self te gaan, bly vir ons 'n persoonlike roeping. Want elke keer is dit vir…
Read MoreKurktrekker denke!
Tydens 'n onlangse gesprek met Johan van Lill (RSG - Ons en die Onderwys), het ek verwys na Kurktrekker denke as 'n manier van…
Read MorePraat met die KAS!
Dis maklik om, as jy vasgeloop voel, ook moedeloos te raak. In hierdie uitgawe: 1. Inspirasie-briefie 2. Inspirasie-video 3. Blits-Kursus: Turn your luck! 4.…
Read MoreBesig om onsself te BREEK!
“Besef jy ons is van kleins af besig om onsself te probeer breek!” Ek en my broer Danie is besig om 'n videogesprek te…
Read MoreMOMENTUM skep MOONTLIKHEID!
Ons het na verlede jaar moes leer dat die lewe eintlik nie waarborge gee nie. Jou beste beplanning kan in 'n oogwink gehalt word.…
Read MoreWanneer HOOP weer NUUT word!
Mense wonder hoe die lewe sal voortgaan na Covid-19? Dis ook baie onseker. Maar ons het darem ook die sekerheid dat ons jaartalle nie…
Read MoreOnseker-SEKER!
Almal is al moeg vir moets en moenies. Kom ons gebruik 'n beeld om vandag se praatjie te verduidelik (verkorte weergawe van gesprek op…
Read MoreTOE TREF HULLE MY…
Ek hoor 'n motorenjin met hoë revolusies aankom. Iemand jaag. Ek is net besig om weg te trek by die robot waarvan die lig…
Read MoreOntmenslik? VERMENSLIK!
Bekende én vreemde oë. Hulle kyk vir my. Maskers in plek. Dis stil. Dis begrafnis. Hy het skielik gesterf. ʼn Fikse fietsryer. Hartaanval. “Gelukkig…
Read MoreNie VREES se slaaf!
Onlangs het ek die begrafnisdiens gelei van 'n uiters begaafde violis wat onverwags oorlede is. Op die sluimerskerm ("screensaver") van sy selfoon was die…
Read MoreGeestelike leestekens vir DEURBRAKE!
Ons hou daarvan om 'n deurbraak te beleef! Dikwels is dit in die vorm van 'n antwoord op 'n moeilike keuse, of 'n nuwe…
Read MoreNie VREES se slaaf!
Onlangs het ek die begrafnisdiens gelei van 'n uiters begaafde violis wat onverwags oorlede is. Op die sluimerskerm ("screensaver") van sy selfoon was die…
Read MoreDrie “R”e om jou te VERRYK!
Onthou jy dalk die werklike verhaal van Bethany Hamilton? Sy het in Hawaii grootgeword. Die meeste van ons dink aan Hawaii as die plek…
Read MoreMISKIEN MôRE?
Onlangs ry ek met ons tuinman verby 'n groep mense wie by ’n robot wag vir werk. Ek vra vir hom of hy ook…
Read MoreSoek die MOOIE!
“Nee, staan meer links,” beduie ek vir Wilma. Sy beweeg meer links. “Anders gaan ek ook die lugversorger in die foto hê,” verduidelik ek…
Read MoreVRY om te FLOREER!
Ek bedoel hier “vry” soos in vryheid. Hoewel die fisiese daad van soen ook sy voordele het! Onder andere vertel navorsing dat om jou…
Read MoreDaar is NOG ’n MOONTLIKHEID!
Ek het hierdie week die eerste keer van die Lasarus Moment gehoor. Die verhaal van Lasarus wat deur Jesus uit die dood opgewek is, het…
Read MoreSê nou jy TWYFEL in jouself?
Sê nou jy voel 'n mislukking – ten spyte van al jou suksesse? Sê nou jy voel nie opgewasse vir alles wat jy moet…
Read MoreSê nou dit WERK!
As jy besef dis nou die tyd om 'n skuif te maak in jou lewe of perspektief, hoe weet jy of jy nou die…
Read MoreTYD VIR ’n NUWE TREE?
Daar is verskillende ervarings wat ’n mens laat besef dis tyd vir ’n nuwe tree. Die vraag is hoe om dié tyd te herken.…
Read MoreJy weet nie, TOTDAT…
'n Jaar gelede was ek besig om tydens Pinkster in Hartenbos te preek, terwyl ons dogter, Wilmarie, gejaag word na die hospitaal ná 'n…
Read MorePinkster. EN NOU?
Was jy een van die mense wat altyd op skool gou gekies is wanneer daar sommer spontaan voor skool of tydens pouse ’n sokker-…
Read MoreGelukkige GEWOONTE van GELOOF
In die 2012 New York Times beste verkoper, "The Power of Habit”, verduidelik Charles Duhigg, besigheidsverslaggewer, hoe ons gewoontes vorm en hoe die gewoontes…
Read More“KISS” is nie net soen nie!
Wat my nog altyd fassineer, is dat twee mense ontsettend baie tyd en aandag aan mekaar gee voor hul troue, net om kort daarna…
Read MoreAs jou BAGASIE te veel is…
Dis jou droom om in Venesië te wees. Jy wil graag teen skemeraand ’n gondelvaart beleef met die man wat romanties met ’n roos…
Read More3 Nuwe POSISIES
Hoeveel ure van ons lewe wag ons in rye? Dis Vrydag. Verlede week. ’n Vriend het gesê ek moet reeds 7-uur by Binnelandse Sake…
Read MoreWat as TUSSEN-IN?
Wat van die tyd tussen seisoene? Ons weet daar is ’n seisoen vir alles. So sê die Bybel, asook ons lewenservaring vir ons. Maar…
Read MoreIs jy bang? WONDERLIK!
As jy nou al vir hoe lank wonder of jy iets moet doen, selfs vir 20 jaar al, is dit nie nou die tyd…
Read MoreWat van DAG EEN?
“My seuntjie van 18 maande is gisteraand oorlede na ’n asma-aanval,” sê die jong vrou. Dit voel of ’n harde hou my op die…
Read MoreAs my MOED opraak?
Hoe lank sal jy aanhou om jou opdrag uit te voer as jy by vyf verskillende geleenthede 39 houe met ’n sweep sou kry?…
Read MoreIs ons al DAAR?
In een van die skreeusnaakse tonele in die 2004 animasiefliek Shrek 2, vra Donkie aanhoudend vir die groen monster, Shrek, en die prinses, Fiona:…
Read MoreMoenie dat jou geloof ge-“HACK” word nie!
Het jy ook al die sinkende gevoel beleef dat jou Facebook of e-posse of blog ge-hack is? Of dat daar sogenaamd onder jou naam…
Read MoreDié KODE het alles VERANDER!
Gestel jy kry 'n kode wat jou héle toekoms verander? Gestel as jy hierdie kode op so ’n plek dra dat ander mense dit…
Read MoreStaan ek IN MY EIE PAD?
Sommige mense moet eers op die rand van uitbranding dans voordat... Ander mense voel so moedeloos oor die suksesse van andere dat hulle hul…
Read MoreAs my MOED opraak?
Hoe lank sal jy aanhou om jou opdrag uit te voer as jy by vyf verskillende geleenthede 39 houe met ’n sweep sou kry?…
Read MoreKry só Diamantstatus vir UITSTEL!
“Jy is darem lief om uit te stel!” Só sê Wilma nou die aand vir my toe ek sê ek gaan na die braaivuur…
Read More5 Goed om te gryp as dit BRAND!
Verwese staan hy langs die enkele besittings wat hy uit die huis kon red. Die pragtige grasdakhuis is nou net ’n smeulende murasie. ’n…
Read More3 Maniere om IN EKSTASE te leef!
’n Oorweldigende gevoel van groot geluk. Vreugdevolle opwinding. Poëtiese inspirasie. Om uit jou normale ervaring te beweeg na ’n toestand van geïntensifiseerde of verhoogde…
Read MoreHou vrees vir VERNEDERING jou terug?
My voorkoms... Om by alles uit te kom... Tyd... Aanvaarding... Dis van die antwoorde wat deur die menigte vrouens by die Skittervroue konferensie die…
Read MoreReünie is ‘n fees!
Dit was ontsettend lekker! En dit was nie eens my skoolreünie nie! Vir maande is die "Uppies WhatsApp-groep" saans deel van ons saamkuier. Wilma…
Read MorePositiewe effek van Perspektief
Op ’n manier is dit fassinerend om visse dop te hou. In ons voortuin het ons ’n visdam. Ons het begin met 8, toe…
Read MoreLaat los – én hou vas!
Ek wou die opskrif eers maak: "Regtig tevrede met jou lewe?" Is jy ook een van die mense wat kort-kort rusteloos raak en dink…
Read MoreWat is jou “IRI”?
"P.S: And do not smoke!" So eindig die een besigheidseienaar sy storie. Hy is ’n kettingroker. As deel van M.B.A.-klasgee onlangs, vra ek dat hierdie…
Read MoreHOEVEEL MôRES HET JY?
"Môre!" kan beteken ons groet as ons mekaar vandag vir die eerste keer sien. Dit kan ook beteken dat dit die volgende dag gaan…
Read MoreDETOKS jou tyd
Het jy geweet die Afrikaanse woord vir "declutter" is “ontklotter”? Dis om al die klotter (Engels: “clutter”) op te ruim. Klotter is al die goed…
Read More3 Maniere om beter te FOKUS
Hoeveel keer per dag raak jy aan jou selfoon? Een studie beweer dat die gemiddelde persoon 2 617 keer per dag aan sy of…
Read More6 Idees vir meer PASSIE!
Goeie nuus! Ons almal het ten minste een iets waaroor ons amper permanent opgewonde kan voel. Daardie “iets” is jou passie. Jou passie is…
Read MoreDie regte GROOT “K”
Enkele weke terug het Wilma na die dokter gegaan om te laat kyk na ’n plekkie binne haar mond teen die kakebeen. Dit wil…
Read MoreENERGIE VIR DIE RES VAN DIE JAAR!
"Januarie is al weer verby. Hoe gaan ons energie put vir die res van die jaar wat voorlê?" vra Lizelle my tydens Sondagjoernaal op…
Read MoreJOU KLIP IN DIE SOP?
"Dominis, ek het boontjiesop," sou tannie Hannie my bel. Sy het altyd die dominee-titel so ’n bietjie verander. Soms het ek gewonder of sy my…
Read MoreDie wonder van EEN!
“Health, wealth or a good life” beduie die gids na drie afsonderlike alkowe. Elkeen het ’n kraan waaruit jy ’n slukkie water kan neem…
Read MorePositiewer – met ’n Duchenne-glimlag!
"Ek kan nie onthou jy moes ook ’n paar ‘stents’ kry om jou are oop te hou nie," kyk ek hom verbaas aan. "Jy het…
Read MoreSpasie vir ‘n WONDER?
’n Swerm kindertjies babbel en beduie opgewonde terwyl hulle wag dat die verkeer by die voetoorgang stop. Uit die taxibus borrel nog ’n paar.…
Read MoreWaag dit nou net!
Moet ek, óf moet ek nie? ‘n Mens kan darem maklik huiwer om te doen wat jy weet jy moet doen. Aan die een…
Read MoreONDERSTEUNINGS-NETWERKE IS BELANGRIK!
Ons almal is óf op pad na ’n groot verandering in ons lewe, óf het so pas deur ’n groot verandering gegaan, óf is…
Read MoreLEEF GEïNSPIREERD
Dis al amper einde van die jaar en mense se fut is omtrent uit na die jaar. Wanneer ’n mens moeg word, is dit…
Read MoreVERWAG WONDERWERKE!
Kan ’n mens regtig wonderwerke verwag? Ek glo met my hele hart ons het nog nie genoeg wonderwerke in ons lewe beleef nie! Die…
Read MoreGOD VAN NUWE MOONTLIKHEDE
Ek wonder soms watter God mense aanbid. Selfs mense wat normaalweg diep gelowig is, praat dikwels asof alles net van hulleself afhang. Hulle spreek…
Read MoreUIT ICU
“Is u reg om te gaan?” Ek is so bly om weer my voete te laat grond raak. Dis Maandagoggend nadat ek Saterdag in…
Read MoreDAG 2 IN ICU
“Hoe maklik of moeilik is dit vir jou om beheer af te gee?” Frederick kyk my ernstig in die oë. Hierdie ene gaan ek…
Read MoreDAG EEN IN ICU
"So iets soos hierdie bloedklonte in die longe behoort mos nie iemand so jonk soos ek te tref nie", sê ek vir die internis.…
Read MoreGESEëNDE GEWOONTES
Ek en my vrou oefen normaalweg saam in die gimnasium. Maar toe tref ’n verkoue een van ons. En toe tref die winter ons.…
Read MoreOP PAD MET DIE HEILIGE GEES
Dit was Pinkster en ons het gepraat oor die Heilige Gees. Hoe gaan ’n mens op pad met die Heilige Gees? Ons ken die…
Read MoreHEMELVAART
Hoe kan die hemelvaart van Jesus Christus vir ons as Christene inspireer? Ek kry die gevoel as ons dink oor hemelvaart, is dit amper…
Read MoreSIEN Só GELEENTHEDE RAAK!
Mense voel dikwels asof al hulle kanse opgebruik is en hulle nie weer ’n geleentheid gaan kry nie. Omdat ’n mens bedreig voel deur…
Read MoreGOEIE GOED IN SLEGTE TYE?
Kan daar in slegte tye goeie goed gebeur? Die jaar drafstap sommer met ’n paar slegte goed wat die nuus haal. Ek wil nie…
Read MoreDROOGTE EN GEBED
Ons land het een van die ergste droogtes wat ons beleef. Watter inspirasie kan 'n mens deel, veral met diegene wat ly onder die droogtes?…
Read More2016 – JOU INSPIRERENDE STORIE!
Ons het almal stories om te vertel oor ons lewe en hoe ons die lewe sien. Vanjaar wil ek mense graag help verstaan hulle…
Read MoreNewsletter Images (do not remove)
This is a placeholder for the Newsletter plugin images. You may edit and reuse this post but do not remove it.
Read MoreRADIKALE REGMAAK
2 Konings 6:1-7 (na aanleiding van preekreeks deur Craig Groeschel) Het almal al iets verloor wat hulle nie bedoel het om te verloor…
Read MoreRADIKALE REGMAAK!
TEMA: RADIKALE REGMAAK 2 Konings 6:1-7 (Na aanleiding van preekreeks deur Craig Groeschel) Het almal al iets verloor wat hulle nie bedoel het om…
Read MoreWOEDE, XENOFOBIE EN DIE 3 P’S
Soos ons weet word Vryheidsdag gevier om ons te herinner dat almal in ons land regverdig behandel word deur te mag stem. Saam met…
Read More2 INGESTELDHEDE wat jou lewe beïnvloed
In Carol Dweck se boek MINDSET vertel sy dat haar navorsing bevind het dat ’n eenvoudige oortuiging (“belief”) oor jouself, elke aspek van jou…
Read MoreHoe help ek iemand (myself?) om VORENTOE TE BEWEEG?
Eerstens moet die persoon (jyself) 100% VERANTWOORDELIKHEID aanvaar vir waar hy of sy nou is. Dis gewoonlik moeilik, want ’n mens se eerste gedagte is om ander…
Read MoreHoekom sien ons nie WONDERWERKE nie?
DIE GEHEIM OM WONDERWERKE TE BELEEF – IS OM GOD VIR DIE “HOE” TE VERTROU Wanneer ’n mens in die geestelike gebied inbeweeg, is…
Read MoreKrag van VISIE
Groeipyne 2 April 2015 Donderdag 2 April 2015 Johan van Lill gesels met dr. Jannie le Roux, motiveringspreker en geluksekspert, oor die kuns om…
Read MoreGelukkige onderwysers… gelukkige kinders!
Ons en die onderwys 4 Januarie 2015 Sondag 4 Januarie 2015 Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux, motiveringspreker en gelukskenner, oor…
Read MoreHeilige Verbeelding
Toe ons nog elke jaar in Desember by Jongensfontein gekamp het, het die Stranddiensspan in die oggend verbygekom en die kindertjie geroep om poppekas…
Read MoreHoe is dit moontlik dat Christene so nydig en kwaad kan word?
Dis seker ‘n onregverdige vraag om te vra maar hoe is dit moontlik dat mense wat sê dat hulle Jesus Christus as hulle Leidsman…
Read MoreBeïnvloed jou geluk jou werk? Of beïnvloed jou werk jou geluk?
Baie mense dink hulle moet eers suksesvol wees voordat hulle gelukkig kan wees. Is dit so? Ons normale reaksie is om te dink “as…
Read More3 Maniere om jou verhouding met jouself te verbeter vir meer geluk
Beteken geluk dat ’n mens heeltyd met ’n glimlag moet rondloop soos daardie geel gesiggie met die glimlag die sogenaamde “Smiley face” voorstel? Asseblief…
Read MoreGeluk? Beïnvloed jou Godsverhouding jou lewensvreugde?
Nie alle mense is altyd geïnteresseerd in ’n verhouding met God nie. Mis hulle dalk iets van geluk? Vir my as Jesusvolgeling is dit…
Read MoreONS PLAASLIKE EL CAMINO
Twee jaar gelede het ek hier kom heelword. En die plek doen dit nog steeds vir my: ons eie paradys danksy twee…
Read MorePINKSTER VREUGDE
Na 'n wonderlike aantal dae se preek in Paarlberg en die wonderlike mense wat ons daar ontmoet het, is dit so lekker om vanoggend…
Read MoreHEILIGE GEES: DOOP EN VERVULLING
Alle mense het gees (kleinletter “g”) van God ontvang, maar nie almal is vervul met die Heilige Gees nie. Nou mag jy dalk skrik…
Read MoreTYD VIR ‘N PELGRIMSREIS?!
Elke keer wanneer ons 'n PELGRIMSREIS aanpak, raak die Here ons aan... Ek en Wilma beleef God op hierdie reise en deel graag hierdie…
Read More
Recent Comments